Entertainment
Juanita du Plessis - Jy Voltooi My
07 February 2013 - 09 February 2013
Theatre of Marcellus
Elke liedjie ‘n vertoonstuk...
Cost:
Vanaf R90 per persoon
Details:
Word betower deur die ‘crème de la crème’ van al die nuutste en beste treffers ooit van die koningin van Afrikaanse musiek. Die vertoning sluit van haar nuwe vrystellings in soos Onthou my, Keuses, Om jou pinkie en Soentjie.
Packages
Ongelooflike Vertoning & Ete, Oorbly & Speel pakkette vanaf R250 pp, jy kan dit eenvoudig net nie mis nie.
Om voordeel te neem van hierdie ongelooflike pakkette, kontak gerus die Emperors Palace Kaartjiekantoor op 011 928 1297.






