Header
Press room

Juanita se elke liedjie ‘n vertoonstuk by Emperors Palace

03 December 2012

Word betower by Emperors Palace deur klassieke gunstelinge en die nuutste treffers van die koningin van Afrikaanse musiek, Juanita du Plessis. Die geliefde kunstenaar se vertoning, Jy voltooi my, sluit nuwe vrystellings in soos “Jy voltooi my”,” Onthou my”, “Om jou pinkie” en “Soentjie”.

Na oorweldigende publieke aanvraag, beloof hierdie om een van Juanita se beste vertonings te wees. Jy voltooi my word opgevoer in die welbekende Theatre of Marcellus van 7 tot 9 Februarie en kaartjies is beskikbaar vanaf R90 per persoon. Vertoning en ete, oorbly en speel pakkette is ook beskikbaar. Voorkom teleurstelling en besoek www.emperorspalace.co.za of kontak die Emperors Palace Kaartjieskantoor op 011 928 1297/1213 nou om jou kaartjies te bespreek.

Emperors Palace is a Peermont resort. For more information and for bookings visit www.emperorspalace.co.za or call +27 (0)11 928 1000 or visit us on FACEBOOK.

1 -
2 -
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...