Header
Press room

Juanita se elke liedjie ‘n vertoonstuk by Emperors Palace

09 September 2013

Word betower by Emperors Palace deur klassieke gunstelinge en treffers van die koningin van Afrikaanse musiek, Juanita du Plessis. Die geliefde kunstenaar se vertoning, Jy voltooi my, sluit gunstelinge in soos “Jy voltooi my”,” Kaalvoetkind”, “Om jou pinkie” en “Opstaan”.

Na oorweldigende publieke aanvraag, is Juanita du Plessis terug met haar uitverkoopte konsert toer van Jy voltooi my in die welbekende Theatre of Marcellus 18 en 19 Februarie en kaartjies is beskikbaar vanaf R90 per persoon. Vertoning en oorbly pakkette is ook beskikbaar. Voorkom teleurstelling en besoek www.emperorspalace.com of kontak die Emperors Palace Kaartjieskantoor op 011 928 1297/1213 nou om jou kaartjies te bespreek.

Emperors Palace is a Peermont resort. For further information visit www.emperorspalace.com or call +27 (0)11 928 1000. Like us on Facebook or follow us on Twitter @emperorspalace.

1 -
2 -
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...