Header

Die Groot Jukebox Roadshow by Emperors Palace

20 June 2014 - 21 June 2014

Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Johannesburg, Gauteng

Rock en Pop Konsert

Cost:

Slegs R150


Details:

Rock `n Pop konsert waar 9 kunstenaars te sien gaan wees soos Die Heuwels Fantasties, Ricus Nel, ADAM, Klopjag, Die Dames van Mwah, Glaskas, die skreeusnaakse Jonathan karakter van Radio Raps, Liza Bronner, My Voorganger, Kurt Darren en Pieter Koen. Onthou, hierdie groot konsert is eksklusief en is slegs te sien op 20 en 21 Junie by Emperors Palace.

« Back
1 -
2 -
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...