Get Excited

Sing Tot Ek Jou Hoor by Graceland

14 September 2013 - 14 September 2013

Graceland Oorvloei Parkeer Area, Graceland, Secunda, Mmapumalanga

Onmisbare vertonings!

Cost:

R200 per persoon


Details:

Moenie hierdie fees va musiek misloop nie!

All fondse word geskenk aan die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies in Suider-Afrika.

Optredes deur:

  • Van Coke Kartel
  • Die Heuwels Fantasties
  • Jack Parow
  • Canvas Blank
  • Wistful Whisper
  • This Far Along
  • en nog vele meer

MC's is Bouwer Bosch en Vicki Fourie 

« Back
1 -
2 -
Loading...
Loading...
Loading...