GET EXCITED
Juanita du Plessis - Jy Voltooi My
12 April 2013
-
12 April 2013
Graceland Arena
Elke liedjie ‘n vertoonstuk...
Cost:
R100
Details:
Click here to view terms and conditions

Details:
Word betower deur die ‘crème de la crème’ van al die nuutste en beste treffers ooit van die koningin van Afrikaanse musiek. Die vertoning sluit van haar nuwe vrystellings in soos Onthou my, Keuses, Om jou pinkie en Soentjie.
Terms and conditionsClick here to view terms and conditions
Vir meer inligting, besoek die Winners Circle toonbank. Terme en voorwaardes is geldig.
Hide terms and conditions













