ALL PACKAGES

My Vrou se Man se Lyk se Tas by Emperors Palace

15 October 2012 - 27 October 2013

Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Johannesburg, Gauteng

Is jy gereed om te lag of jy betaal word?

Cost: Vanaf slegs R125

Details:

Ray Cooney se klugspel 'Funny Money' - 'n skitterende sukses in West End, London...Nou bring regisseur Frans Swart dit na SA vir die 1ste keer!

Henry Perkins, `n tipiese voorstedelike rekenmeester, ruil op die trein per ongeluk sy tas met die van `n ander man om, net om uit te vind dat die tas `n klein fortuin bevat! Henry vertel sy niksvemoedende vrou van hul nuutgevonde fortuin, maar sy hanteer dit nie so goed soos Henry gehoop het nie. Gou sluit hulle beste vriende by hulle aan, asook `n polisieman wat agter die deur staan, `n ander polisieman wat op jag is en die gevreesde misdaadbaas wat gekom het om sy geld op te eis. Voorsienbaar, gryp die onvoorsiene in en wat volg is `n dolle vaart van histeriese humor!

Package Deals

Uitstekende ete-, verblyf- en vertoningspakette beskikbaar, skakel die Emperors Palace Kaartjie Kantoor op 011 928 1297

My Vrou se Man se Lyk se Tas by Emperors Palace - Packages specials l Funstays l Accommodation l Entertainment l Dining l Golf